Google Chrome

4,2
47,5 m resensies
10 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
USK: alle ouderdomme
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Chrome help jou om te doen wat moontlik is op die web. Kies die vinnige, veilige blaaier deur Google.

GEBRUIK GOOGLE TEN BESTE MET CHROME

• SOEK MET GOOGLE – Soek en kry vinnig antwoorde op Google. Gebruik jou stem om handvry te soek.
• GOOGLE LENS – Soek wat jy rondom jou sien met jou kamera.
• GOOGLE VERTAAL – Verken die web in 130+ tale. Vertaal hele webwerwe met een klik.

BLAAI MET TOPSEKURITEIT

• VERBETERDEBESKERMINGMODUS – Blaai met selfvertroue met die hoogste vlak van Chrome se sekuriteit.
• VEILIGHEIDSKONTROLE – Kry gemoedsrus met proaktiewe veiligheidswaarskuwings.
• GOOGLE WAGWOORDBESTUURDER – Genereer en stoor wagwoorde veilig vir vinnige aanmelding, en kry waarskuwings as jou wagwoorde in gevaar is.

KRY TOEGANG TOT CHROME OP ALLE TOESTELLE

• SINKRONISEER OP ALLE TOESTELLE – Stoor jou dinge (soos boekmerke, oortjies en wagwoorde) en kry maklik toegang daartoe wanneer jy by Chrome aanmeld op jou foon, rekenaar of tablet.
• OORTJIEGROEPE – Skep oortjiegroepe om georganiseerd te bly op alle toestelle.
• OUTOVUL – Bespaar tyd met tik deur jou gestoorde betalings, adresse en wagwoorde outomaties in te vul.
Opgedateer op
24 Jul. 2025

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
Ligging, Persoonlike inligting en 7 ander data
Data word geënkripteer tydens oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

4,2
45,3 m resensies
Franna Herselman
20 Julie 2025
Mens wil goed oopmaak, maar dit versuim om dit oop te maak.
Was dit vir jou nuttig?
CompuSurf iT Solutions
27 April 2025
backed by LOGICAL thought
5 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Paa Sae
14 April 2025
Aye kyaw
11 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

Dankie dat jy Chrome gekies het! Hierdie vrystelling sluit stabiliteit- en werkverrigtingverbeterings in.